top of page
Categories

BIGGY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Biggy live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
25 April om 20:00
Deure maak 18:00 oop
'First come, First serve' basis - geen tafel besprekings nie.
Tafels sal wel beskikbaar wees, so maak seker om vroeg genoeg daar te wees om jou tafel te kry.
'n Area sal beskikbaar wees voor die verhoog vir die wat wil saam dans en kuier, so maak seker om jou goeie gees in te pak.
Indien mense voor die verhoog staan/dans, mag dit dalk sig van die verhoog hinder vir mense wat sittend is.
Selecteer uw kaartjes
ALLE PRIJZEN IN ZAR
Ander Geleenthede Wat Jou Mag Interesseer
bottom of page




