top of page

BIGGY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Biggy tree op by Kapstadt Brauhaus Durbanville vir die eerste keer. Maak seker om jou kaartjies te kry vir hierdie vertoning.

BIGGY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
BIGGY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Tyd & Plek

Apr 25, 2024, 8:00 PM – 9:10 PM

Cape Town, C/O, Gladstone and, Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Info:

Biggy live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

25 April om 20:00

Deure maak 18:00 oop

'First come, First serve' basis - geen tafel besprekings nie. 

Tafels sal wel beskikbaar wees, so maak seker om vroeg genoeg daar te wees om jou tafel te kry. 

'n Area sal beskikbaar wees voor die verhoog vir die wat wil saam dans en kuier, so maak seker om jou goeie gees in te pak. 

Indien mense voor die verhoog staan/dans, mag dit dalk sig van die verhoog hinder vir mense wat sittend is. 

Kaartjies:

  • General Admission

    'First come, First serve' basis - geen tafel besprekings nie. Tafels sal wel beskikbaar wees, so maak seker om vroeg genoeg daar te wees om jou tafel te kry. 'n Area sal beskikbaar wees voor die verhoog vir die wat wil saam dans en kuier, so maak seker om jou goeie gees in te pak. Indien mense voor die verhoog staan/dans, mag dit dalk sig van die verhoog hinder vir mense wat sittend is.

    ZAR 180.00
    +ZAR 4.50 service fee
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page