top of page
Verkoop By Ons
Verkoop by ons – Ontvang al die voordele!
-
Kaartjiegeld word deurlopende uitbetaal aan die organiseerder – help jou om kostes te dek.
-
Buigsame, kommissie aanbieding.
-
24-uur ondersteuning – altyd daar as jy ons nodig het.
-
Toegang tot ons app om kaartjieverkope maklik dop te hou.
-
Selfoon-geriewe vir vinnige inskrywings van gaste op die dag van die fees.
Tree gerus met ons in kontak – info@kaarkies.co.za.
Volg asb die Google form skakel - https://forms.gle/F7QJMx8kr46tgsa17
bottom of page