top of page

Dans Oppi Platteland Upington

Vir alle info gaan na www.afrikaansoppiplatteland.info


Kaartjie verkope is toe
Dans Oppi Platteland Upington
Dans Oppi Platteland Upington

Tyd en Datum

Nov 14, 2026, 2:00 PM

Carpe Diem Raisins - KLK Upington

Info

UPINGTON!


Dans Oppi Platteland | Upington


Een week om te gaan voor die GROOTSTE DANS IN SUID - AFRIKA!

As jy wil sien hoe 4000 mense op ‘n Dansvloer lyk en jy is volgende naweek in Upington dan moet jy NOU jou Kaartjies kry!


Hier is wat jy moet weet:

1. Kry jou Kaartjies aanlyn by www.kaarkies.co.za want indien daar kaartjies oor is sal dit baie duurder by die entrance wees.

2. Daar is genoeg sitplekke en tafels so jy hoef geen stoel te bring nie.

3. Geen eie drank of kos toegelaat nie met uitsondering van babakos of spesiale mediese kondisies.

4. Daar sal ‘n massiewe CASHLESS Kroeg wees.

5. Daar sal verskeie Kos Stalletjies wees.

6. Geen tafelbesprekings, first come first serve so kom vroeg!

7. Daar sal parkering wees naby aan die venue met shuttle services wat heeltyd op en af gaan beweeg. VIP Parking is binne die perseel.

8. Die hele Dans vind binne ‘n massiewe stoor plaas op Carpe Diem Raisins se gronde so jy gaan nie in die son sit nie.

9. By die ingang wys jy slegs jou aanlyn kaartjie op jou foon en jy sal ingescan word en ‘n bandjie ontvang. Jy hoef nie jou kaartjie uit te print nie.

10. Dresscode is smart casual


Program:


14h00 Hekke Open

18h00 - 23h00 Kunstenaars

(Volgorde bly ‘n geheim to op die aand)

23h00 - 01h00 DJ


Vanaf 18h00 tree daar elke 40-50 min ‘n Kunstenaar op en die volgorde van die aand bly ‘n geheim tot op die aand!

Tussen deur speel ons musiek en die dansbaan bly heelaand vol!

Deel op Sosiale Media

⚠️ Important Note: A minimum order quantity of 4 tickets is required.

Ander Events Wat Jy In Sal Belangstel 

©2023 by kaarkies.co.za

bottom of page