top of page

Categories

TWEE live by Kapstadt Brauhaus Paarl

TWEE, die gewilde duo, het hul merk in die musiek bedryf gemaak met die treffer liedjie, Ek Sweer. Hulle het 'n Ghoema toekenning verower vir die beste album in die pop duo kategorie en die enkelsnit, Patensie, het die beste komposisie vir die jaar gewen.

Die groep bestaan uit Herman Kleinhans, die liedjieskrywer en hoofsanger en die talentvolle Danielle Schoeman op klavier en stem.

TWEE het twee albums naamlik Piekniek vir Twee en Sirkels vrygestel wat krities bekroon word vir die dinamiese melodieë en uitstekende lirieke. Met hierdie sukses toer TWEE regoor die land en bied vermaak vir die hele familie van oud tot jonk.

Event Details

90 A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, South Africa

LOCATIE

DATUM

May 10, 2024

TYD

Categories

TICKETS VANAF

ZAR 102.50

Selecteer uw kaartjes

ALLE PRIJZEN IN ZAR

Ander Geleenthede Wat Jou Mag Interesseer

©2023 by kaarkies.co.za

bottom of page