top of page

Categories
Swartland PloegAfskop Fees | Dans
March 12, 2022 at 10:00:00 AM
-
March 13, 2022 at 12:00:00 AM
Riebeeck West, South Africa
About This Event
Ligging:
Rhenostervlei Plaas sit op die Gouda/Moorreesburg Grondpad Vanaf Riebeek-Wes is dit ongeveer 14km tot by die T-Aansluiting
Draai daar links in die rigting van Moorreesburg, na 2.8km sit Rhenostervlei Plaas op regterkant. NB! As jy met GPS ry, moenie van hoofroete afdraai in klein plaaspaadjies in nie.
Ander Geleenthede Wat Jou Mag Interesseer
bottom of page




