top of page

Categories
Paarlberg Fees
March 9, 2024 at 9:00:00 AM
-
March 9, 2024 at 5:00:00 PM
Faure St, Paarl, 7646, South Africa
About This Event
11:00 Hekke Open
12:15 Die Piesangskille
13:20 Chris Steyn
14:25 Bobby Van Jaarsveld
15:30 Danny Smoke
16:35 Elandre
17:40 Karlien Van Jaarsveld
18:45 Brendan Peyper
19:50 Riaan Benade
21:00 Francois Van Coke
MC: Angelique Gerber
Die vertonings se tydlyn is 'n aanduiding en ons kan ongelukkig nie waarborg om stiptelik by hierdie tye te hou nie.
Kos en kroeg stalletjies sal beskikbaar wees op die dag.
Geen piekniek mandjies of kos / drank van eie soort mag in gebring word nie.
Mense is wel welkom om hul eie kamp stoele en piekniek komberse in te bring.
Ander Geleenthede Wat Jou Mag Interesseer
bottom of page




