top of page

Waarmakersweek

Waarmakersweek
Waarmakersweek

Tyd en Datum

Sep 13, 2026, 9:00 AM – 5:00 PM

Dunstone Estate, Bovlei Rd, Wellington

Last available date

Info

Kaartjies

  • KINDERS | MIMOSA-BRUNCH

    Sluit die week saam met ons af met: •⁠ ⁠Mimosa-brunch •⁠ ⁠Kinderboekvoorlesing en boekvrystelling •⁠ ⁠Kreatiewe kinderkuns •⁠ ⁠Verf op materiaal •⁠ ⁠Springkasteel •⁠ ⁠Boekvrystellings •⁠ ⁠Die drama Dwaas in Doodloopstraat met Shaka September •⁠ ⁠’n Spesiale opvoering Deur die week kan besoekers ook kunsuitstallings, plaaslike makers, wynproeë, stalletjies, ligte middagetes en sjokolade-en-wynproeë geniet.

    ZAR 80.00

    +ZAR 2.00 ticket service fee

  • VOLWASSENE | MIMOSA-BRUNC

    Sluit die week saam met ons af met: •⁠ ⁠Mimosa-brunch •⁠ ⁠Kinderboekvoorlesing en boekvrystelling •⁠ ⁠Kreatiewe kinderkuns •⁠ ⁠Verf op materiaal •⁠ ⁠Springkasteel •⁠ ⁠Boekvrystellings •⁠ ⁠Die drama Dwaas in Doodloopstraat met Shaka September •⁠ ⁠’n Spesiale opvoering Deur die week kan besoekers ook kunsuitstallings, plaaslike makers, wynproeë, stalletjies, ligte middagetes en sjokolade-en-wynproeë geniet.

    ZAR 200.00

    +ZAR 5.00 ticket service fee

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

⚠️ Important Note: A minimum order quantity of 4 tickets is required.

Ander Events Wat Jy In Sal Belangstel 

©2023 by kaarkies.co.za

bottom of page