top of page

TWEE live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Ons is baie opgewonde om vir die gewilde duo, TWEE, op Kapstadt Brauhaus Paarl se verhoog te hê. Maak seker om jou kaartjie vandag nog te kry.

TWEE live by Kapstadt Brauhaus Paarl
TWEE live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Tyd & Plek

May 10, 2024, 8:00 PM – 9:10 PM

Paarl, 90 A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, South Africa

Info:

TWEE, die gewilde duo, het hul merk in die musiek bedryf gemaak met die treffer liedjie, Ek Sweer. Hulle het 'n Ghoema toekenning verower vir die beste album in die pop duo kategorie en die enkelsnit, Patensie, het die beste komposisie vir die jaar gewen.

Die groep bestaan uit Herman Kleinhans, die liedjieskrywer en hoofsanger en die talentvolle Danielle Schoeman op klavier en stem.

TWEE het twee albums naamlik Piekniek vir Twee en Sirkels vrygestel wat krities bekroon word vir die dinamiese melodieë en uitstekende lirieke. Met hierdie sukses toer TWEE regoor die land en bied vermaak vir die hele familie van oud tot jonk.

Kaartjies:

  • Binne Kaartjies

    Sale ends: May 10, 1:00 PM

    Binnehuis met sig van die verhoog. Deure maak 18:00 oop. Hierdie is 'n akoestiese vertoning, so ons vra, met respek, dat gesprekke tydens die vertoning beperk word.

    ZAR 180.00
    +ZAR 4.50 service fee

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page