top of page

TWEE live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Ons is opgewonde om vir TWEE terug te hê na hul vorige uit verkoopte vertoning by Kapstadt Brauhaus Durbanville. Hulle is besonders op verhoog en verseker 'n vertoning om nie mis te loop nie.

TWEE live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
TWEE live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Tyd & Plek

May 09, 2024, 8:00 PM – 9:10 PM

Cape Town, C/O, Gladstone and, Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Info:

TWEE, die gewilde duo, het hul merk in die musiek bedryf gemaak met die treffer liedjie, Ek Sweer. Hulle het 'n Ghoema toekenning verower vir die beste album in die pop duo kategorie en die enkelsnit, Patensie, het die beste komposisie vir die jaar gewen.

Die groep bestaan uit Herman Kleinhans, die liedjieskrywer en hoofsanger en die talentvolle Danielle Schoeman op klavier en stem.

TWEE het twee albums naamlik Piekniek vir Twee en Sirkels vrygestel wat krities bekroon word vir die dinamiese melodieë en uitstekende lirieke. Met hierdie sukses toer TWEE regoor die land en bied vermaak vir die hele familie van oud tot jonk.

Kaartjies:

  • Binne Kaartjies

    Sale ends: May 09, 1:00 PM

    Binnehuis met sig van die verhoog. Deure maak 18:00 oop. 'n Tafel word automaties bespreek nadat kaartjies gekoop is.

    ZAR 180.00
    +ZAR 4.50 service fee

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page