top of page
Tollie Parton Hoofseun


Tyd en Datum
May 08, 2025, 7:30 PM
Breezy Hill Paarl, Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Malmesbury road, Paarl, 7620, South Africa
Info
Tollie se nuwe show "Hoofseun" is ‘n komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge in die gesig te staar, as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou ‘n fopdosser met die naam Tollie Parton.
⚠️ Important Note: A minimum order quantity of 4 tickets is required.
Ander Events Wat Jy In Sal Belangstel



Sat, Nov 14Carpe Diem Raisins - KLK UpingtonVir alle info gaan na www.afrikaansoppiplatteland.info
Fri, Dec 18BKB StoorVir alle info gaan na www.afrikaansoppiplatteland.info
bottom of page
