top of page

Piekniek & Kuns met Christia Visser

Piekniek & Kuns met Christia Visser
Piekniek & Kuns met Christia Visser

Tyd en Datum

Dec 12, 2026, 4:30 PM

Dunstone Estate, Bovlei Rd, Wellington

Info

🌿 PIEKNIEK & KUNS MET CHRISTIA VISSER

12 Desember 2026 | Dunstone Estate, Wellington


Kom kuier saam op die plaas en geniet ’n ontspanne dag vir die hele gesin, met *Christia Visser   🎶* en haar Vir Weer vertoning.


Ontdek kunsuitstallings, plaaslike kuns en handwerk, vintage-klere en gesinsvermaak. Bespreek jou piekniekbord en geniet goeie kos, musiek, gedigte en die pragtige Bovlei-vallei.


Hekke Open: 16h30

Konsert Begin: 18h30


🎟️ *Vertoning: R250 per persoon*

Kaartjiekommissie uitgesluit.


🧺 *Piekniekbord vir twee: R300*

Sluit in:

•⁠ ⁠’n Franse brood

•⁠ ⁠Hoenderborsies

•⁠ ⁠Aartappelslaai en koolslaai

•⁠ ⁠Botter, songedroogde tamaties, basiliekruidpesto en roomkaas


*Die piekniekbord word apart van jou kaartjie bespreek.*


Bring die familie en kom maak ’n dag daarvan!



Kaartjies

  • Vertoning

    ZAR 250.00

    +ZAR 6.25 ticket service fee

  • Piekniekbord vir Twee

    Sluit in: •⁠ ⁠’n Franse brood •⁠ ⁠Hoenderborsies •⁠ ⁠Aartappelslaai en koolslaai •⁠ ⁠Botter, songedroogde tamaties, basiliekruidpesto en roomkaas

    ZAR 300.00

    +ZAR 7.50 ticket service fee

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

⚠️ Important Note: A minimum order quantity of 4 tickets is required.

Ander Events Wat Jy In Sal Belangstel 

©2023 by kaarkies.co.za

bottom of page