Melkfest VI


Tyd en Datum
Oct 03, 2026, 10:00 AM
SuperSport Park, West Ave, Centurion
Info
ALL AGES WELCOME.
Handicap Friendly
GROTER. LOUDER. OUTRAGEOUS.
Bewaar jou bolip tapyt.
Jy het nog nooit MELK soos die gesien nie.
Nie in hierdie leeftyd nie, nie in die laaste een nie, en beslis nie in wat ook al volgende kom nie.
Dit is amper beter as ‘n nuwe kleur wat jy discover het.
Lineup <<< REWIND
11h00 - 23h00
10h00 GATES OPEN
11h30 Glaskas
12h10 Early B
12h50 Elandre
13h30 Biggy
14h10 Loki & Margot Rothman
14h50 G String
15h30 Bernice West
16h20 Droomsindroom
17h00 Booshle G
17h30 Land Cruiser Give-Away
17h45-Jan Bloukaas Tribute
18h15 Loufi
18h55 Karen Zoid
19h40 Karen Zoid Celebration
19h45 Van Pletzen
20h40 Zaan Sonnekus
21h35 Jack Parow
GLO in THE FKN MELK.
Hou die gwaai vas. Die lineup drop vinniger as ‘n Stilfontein Panty.
Sesde die Beste. Glo in the FKN Melk.
Sqaure roots of the boets tot die Slakes Snakes. 3 Oktober is jou b-day. Almal verjaar.
Die keer het die MELK 6 cylinders en hy is vinniger, groter, en harder
op pad as a Meiringspark Vark op ‘n slip-n-slide.
Handies & Brandys het nog nooit so gesmaak nie. Ek glo in die Son loop die tune.
Kaartjies
Melkman se Kind Ticket
General Admission
ZAR 350.00
Sale ended
⚠️ Important Note: A minimum order quantity of 4 tickets is required.
Ander Events Wat Jy In Sal Belangstel

Sat, Nov 14Carpe Diem Raisins - KLK UpingtonVir alle info gaan na www.afrikaansoppiplatteland.info
Fri, Dec 18BKB StoorVir alle info gaan na www.afrikaansoppiplatteland.info
Sat, May 08Idlewild Country EstateVir alle info gaan na www.afrikaansoppiplatteland.info
