top of page

Ladies Night | Kapstadt Brauhaus Durbanville

Ons hou Ladies Night by Kapstadt Brauhaus Durbanville - maar ALMAL is welkom! Desire Gardner, ook bekend as Magda Louw, gee 'n inspirerende praatjie. Daarna maak ons die voete los met Irene-Louise van Wyk en al haar treffers.

Ladies Night | Kapstadt Brauhaus Durbanville
Ladies Night | Kapstadt Brauhaus Durbanville

Tyd & Plek

May 15, 2024, 7:30 PM – 9:10 PM

Cape Town, C/O, Gladstone and, Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Info:

Binnehuis kaartjies

Deure maak 18:00 oop

Kaartjies:

  • General Inside Seating

    Sale ends: May 15, 12:00 PM

    Binnehuis met sig van die verhoog. Deure maak 18:00 oop.

    ZAR 200.00
    +ZAR 5.00 service fee

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page