top of page
Koue Bokkeveld Oesafdans


Tyd en Datum
May 04, 2024, 11:00 AM – 11:00 PM
Rietfontein Boerdery, Rietfontein Landgoed, Die Dorp Op Die Berg, 6836, South Africa
Info:
Directions NB!
As u van Ceres se kant af kom deur die kouebokkeveld, deur die “Dorp”, ry tot by hierdie gps link https://maps.app.goo.gl/xSxt6nMxsChRjw8s5?g_st=ic Draai dan links en ry ongeveer 6/7km tot by Sekuriteits hek en dan regdeur nog so 1km tot op Rietfontein Landgoed! As jy wil weet waar die plaas presies is: https://maps.app.goo.gl/ZbgfgmDm29TuPPiXA?g_st=ic maar moenie met hierdie link na die plaas ry nie want jy gaan verder ry met die donkerbos ompad.
Kaartjies
Algemene Toegang
ZAR 350.00
Sale endedSkoliere (Voorskool Gratis)
ZAR 200.00
Sale endedKampering
ZAR 200.00
Sale endedEarly Bird Algemene Toegang
ZAR 295.00
Sold Out
bottom of page
