top of page

JAY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Hy is die stoutseun van Afrikaanse popmusiek wat enige partytjie behoorlik aan die gang kry. Met ‘n lys treffers te lank om almal te noem is JAY oral almal se liefling met sy ondeunde maar innemende persoonlikheid.

JAY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
JAY live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Tyd & Plek

May 01, 2024, 8:00 PM – 9:20 PM

Cape Town, C/O, Gladstone and, Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Info:

Tafels sal beskikbaar wees, maar op 'n First come, first serve' basis vir hierdie vertoning. 

Daar sal 'n area beskikbaar wees voor die verhoog vir dans, so maak seker om jou dans skoene en goeie gees saam te bring. 

Deure maak 18:00 oop, so maak seker om vroeg daar te wees om jou tafel / sit plek te kry. 

Die vertoning begin 20:00. 

Kaartjies:

  • General Admission

    Tafels is beskikbaar, maar op 'n 'first come, first serve' basis vir hierdie vertoning. Daar sal 'n area voor die verhoog wees indien mense wil saam dans en kuier. Deure maak 18:00 oop. Die vertoning begin om 20:00.

    ZAR 200.00
    +ZAR 5.00 service fee
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page