May 26, 2026, 8:00 PM
Kapstadt Brauhaus, Durbanville
Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om 20:00.
Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant.
Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.