top of page
Clanwilliam Skoudans met Juanita Du Plessis
Kom deel in die groot KUIER wanneer ons musiekkoningin, Juanita du Plessis, die Clanwilliam Skousaal se dak kom lig by die 2024 Skoudans op 6 April!


Tyd & Plek
Apr 06, 2024, 6:00 PM – 11:50 PM
Clanwilliam Sportgronde, Park St, Clanwilliam, 8135, South Africa
Info:
3-Gang ete ingesluit
Kontantkroeg
Hektoegang en parkering binne terrein ingesluit.
VERKIESING VAN SKOUKONINGIN EN PRINSESSE
JAMMER, GEEN KINDERS, tensy volle prys betaal.
Kaartjies:
Enkel Kaartjie
ZAR 450.00
Sale endedDubbel Kaartjie
ZAR 795.00
Sale endedTafel van 10
ZAR 3,975.00
Sale ended
bottom of page