top of page

Clanwilliam Expo

Clanwilliam Expo
Clanwilliam Expo

Tyd & Plek

Apr 11, 2024, 10:00 AM – Apr 13, 2024, 11:50 PM

Clanwilliam Sportgronde, Park St, Clanwilliam, 8135, South Africa

Info:

Volledige info oor skouprogramme is te kry by www.clanwilliamexpo.co.za

  • ⁠Toegang by hek /tent/saal ingesluit vir betrokke funksie
  • Parkering binne terrein UITGESLUIT.
  • Geen kinders o'18 by kroeg toegelaat
  • ⁠Besoekers betree Clanwilliam Expo terrein op eie risiko. Geen aanspreeklikheid word aanvaar vir beserings of soortgelyk van aard wat op terrein opgedoen word nie.

Navrae by info@clanwilliamexpo.co.za

Kaartjies:

  • Toegang

    Volwassenes en Kinders Voorskool Gratis

    ZAR 50.00
  • Voertuig Toegang

    ZAR 50.00
  • Skaapkop-ete (Woensdag)

    *DJ-Musiek en hekgeld ingesluit. Parkering R50 per voertuig binne terrein. •⁠ ⁠Kontantkroeg

    ZAR 250.00
  • Lasagne-ete (Woensdag)

    *DJ-Musiek en hekgeld ingesluit. Parkering R50 per voertuig binne terrein. •⁠ ⁠Kontantkroeg

    ZAR 200.00
  • Potjiekos Kompetisie

    *Span van 4 alleenlik *Inskryfvorm by www.clanwilliamexpo.co.za *Kontantkroeg *Sluit in hekgeld vir 4 persone asook Country met Cordelia show. •⁠ ⁠Parkering R50 per voertuig binne terrein.

    ZAR 350.00
  • Burger-aand (Donderdag)

    •⁠ ⁠Sluit in Stack Burger met chips, Hektoegang en Country met Cordelia show. •⁠ ⁠Parkering R50 per voertuig binne terrein. *Kontantkroeg

    ZAR 200.00
  • Cordelia show (Donderdag)

    Sluit hektoegang in

    ZAR 150.00
  • Damesoggend (Saterdag)

    NAAM, VAN EN KONTAKNOMMER VAN PERSOON WAT TAFEL KOOP INFO> •⁠ ⁠Hekgeld ingesluit •⁠ ⁠Parkering R50 per voertuig binne terrein * R150 aanbieding op toegang tot Kuiertent. (Slegs met bewys van Damesoggend kaartjie-aankope)

    ZAR 550.00
  • Damesoggend VIP

    Sluit hektoegang in

    ZAR 800.00
  • Damesoggend Tafel van 10

    NAAM, VAN EN KONTAKNOMMER VAN PERSOON WAT TAFEL KOOP INFO> •⁠ ⁠Hekgeld ingesluit •⁠ ⁠Parkering R50 per voertuig binne terrein * R150 aanbieding op toegang tot Kuiertent. (Slegs met bewys van Damesoggend kaartjie-aankope)

    ZAR 5,500.00
  • Damesoggend VIP Tafel van 10

    NAAM, VAN EN KONTAKNOMMER VAN PERSOON WAT TAFEL KOOP INFO> •⁠ ⁠Hekgeld ingesluit •⁠ ⁠Parkering R50 per voertuig binne terrein * R150 aanbieding op toegang tot Kuiertent. (Slegs met bewys van Damesoggend kaartjie-aankope)

    ZAR 8,000.00
  • Ete & Dans met Jay & Mirandi

    *Hekgeld, Steak-ete en Dans ingesluit. *Parkering R50 per voertuig binne terrein *Kontantkroeg

    ZAR 350.00
  • Kuiertent (Saterdag)

    Toegang tot Kuiertent met Chris Steyn, Chris Else, Annelie du Toit, Ray Dylan en Johan van der Merwe

    ZAR 200.00
  • Lollos Sirkus

    ZAR 120.00
  • EXPO PAKET: 11-13 April

    Paket sluit in •⁠ ⁠3-dag hektoegang tot Expo-terrein (Donderdag - Saterdag) •⁠ ⁠Burger-aand en Country met Cordelia konsert •⁠ ⁠Steak-ete en dans met JAY & Mirandi •⁠ ⁠Saterdag toegang tot Kuiertent vanaf 12:00 vir alle kunstenaars •⁠ ⁠Jeugskou/Perdeskou/Kleinveeskou •⁠ ⁠Veteraantrekkers en Demonstrasie •⁠ ⁠Uitstallers •⁠ ⁠Parkering binne terrein •⁠ ⁠Kontantkroeg fasiliteit

    ZAR 850.00

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page