top of page

Afrikaans Oppi Weskus

Afrikaans Oppi Weskus
Afrikaans Oppi Weskus

Tyd en Datum

Dec 29, 2023, 10:00 AM – 11:00 PM

Yzerfontein, R315, Yzerfontein, 7351, South Africa

Info

• Venue: Skuins Oorkant BUILT IT 

• Google Maps: https://maps.app.goo.gl/QqG8EzTsHnXTeqJK6?g_st=ic

• Wyntuin

• Slegs 2500 Kaartjies Beskikbaar

• Slegs 200 Golden Circle VIP Kaartjies Beskikbaar

• Stalletjies (Aansoeke: weskusstalletjies@gmail.com)

• Beperkte Parkering. Daar sal Shuttle Services wees (Meer Info Binnekort)

• Toegangspryse is dieselfde vir alle ouderdomme (Voorskool is Gratis) 

• R275pp Early Bird Kaartjies (Slegs 24h Beskikbaar)

• R295pp Algemene Toegang

• R995pp VIP Golden Circle

(Sluit in: Privaat Wyntuin, Privaat Kroeg, Privaat Sitplekke, Privaat Toilette, Golden Circle Area reg voor verhoog)

• Geen Eie Kos, Drank of Stoele nie. Daar sal genoeg van als wees. 

Program:

10h00 Hekke Open

12h00 Samantha Leonard

12h40 Eloff

13h20 Mirandi

14h00 Ryno Velvet

14h50 Danny Smoke

15h50 Chris Steyn 

16h40 Demi Lee Moore

17h40 Juan Boucher

18h40 Snotkop

19h40 Jay du Plessis

20h45 Riaan Benade

21h45 Kurt Darren

23h00 DJ Wico

MC Angelique Gerber

Kaartjies

  • Algemene Toegang

    ZAR 295.00

    Sale ended
  • Golden Circle

    ZAR 995.00

    Sale ended

Deel op Sosiale Media

©2023 by kaarkies.co.za

bottom of page