top of page

Clanwilliam Expo

Clanwilliam Expo
Clanwilliam Expo

Tyd & Plek

Apr 06, 2024, 10:00 AM – Apr 13, 2024, 6:00 PM

Clanwilliam Skougronde, Park St, Clanwilliam, 8135, South Africa

Info:

Volledige info oor skouprogramme is te kry by www.clanwilliamexpo.co.za

Jou kaartjie SLUIT IN:

  • ⁠Toegang by tent/saal vir betrokke funksie
  • Parkering binne terrein
  • Geen kinders o'18 by kroeg toegelaat
  • ⁠Besoekers betree Clanwilliam Expo terrein op eie risiko. Geen aanspreeklikheid word aanvaar vir beserings of soortgelyk van aard wat op terrein opgedoen word nie.

Navrae by info@clanwilliamexpo.co.za

Kaartjies:

  • ENKEL - Skoudans met Juanita

    * Hektoegang en Parkering binne terrein ingesluit Skoudans met Juanita du Plessis & DirkieG Produksies 6 April 2024 18:00 vir 18:30 Clanwilliam Skousaal Drag: Denim & Diamonds OF Black & Bling Ete Ingesluit Kontantkroeg

    ZAR 350.00
  • DUBBEL-Skoudans met Juanita

    Toegang en etes vir 2 persone * Hektoegang en Parkering binne terrein ingesluit Skoudans met Juanita du Plessis & DirkieG Produksies 6 April 2024 18:00 vir 18:30 Clanwilliam Skousaal Drag: Denim & Diamonds OF Black & Bling Ete Ingesluit Kontantkroeg

    ZAR 600.00
  • Skoudans - Tafel van 10

    Toegang en etes vir 10 persone

    ZAR 3,000.00
  • Skoliere-Jay & Mirandi

    VOORSKOOL GRATIS! * Hektoegang en Parkering binne terrein ingesluit 12 April 2024 19:00 Expo Kuiertent GEEN ETE. Ondersteun asseblief "Food Court" Geen o'18's by Kroeg toegelaat!

    ZAR 100.00
  • LOLLOS en die Sirkus

    Volwassenes GRATIS toegang! LET WEL: Indien volwassenes GEEN bewys van toegang vir enige van expo-funksies of hek kan toon nie, sal algemene hekfooi betaalbaar wees van R50 per persoon.

    ZAR 100.00
  • Kuiertentfees met Kunstenaars

    Kom geniet musiek vir oud en jonk deur Annelie du Toit, Johan van der Merwe, Chris Steyn (Plakkies), Chris Else en Ray Dylan; met Altus Theart as jou MC! * Hektoegang en Parkering binne terrein ingesluit 13 April 2024 13:00 - 18:00 Expo Kuiertent Kontantkroeg (GEEN o'18s by kroeg toegelaat!)

    ZAR 150.00

Total

ZAR 0.00

Deel op Sosiale Media

bottom of page